Die naskool is ‘n veilige omgewing,huiswerk en eksamen voorbereiding wordgedoen met die hulp van Personeel.
Leerders ontvang ‘n gebalanseerdemiddag ete en ’n versnappering.
Ons Personeel het ondervinding en passie vir kinders!